Welcome to the new application enabling you to obtain a Provisional Statement of Fees via the web.
The programme was tested; however, in view of the complex nature and variety of possible combinations, problems may occur.
We thank you in anticipation for your understanding and patience. Please report any problems to
studenterekeninge@sun.ac.za, offering as much detail as possible.
This provisional statement/quotation
only applies to persons in possession of South African citizenship, or those in possession of a valid permanent
residence permit and who do not follow a so-called "Short Course". Other international students must request a
quotation from the Postgraduate and International Office.
does not take prerequisite and co-requisite modules, prerequisite pass, exclusion subjects, required number of credits
or allowed number of credits into account. Refer to the Calendar of the different faculties.
does not take the previous academic record into account.
does not allow a quotation for more than one programme per enquiry, quotations for different programmes must be requested
individually.
does in no way confirm admission to the programme applied for or placement in residence.
only offers an estimate of the cost of study, although it is aimed at offering an amount as close as possible to the real
cost.
are offered with the understanding that University Council and Senate accept no liability in regard to inaccuracies, if any,
that may occur in the content of this provisional statement. Every reasonable care has been taken, however, to ensure that the
relevant information to hand is represented on this provisional certificate, accurately and in full.
LET WEL:
Welkom by die nuwe toepassing om ’n Voorlopige Verklaring van Gelde via die web aan te vra. Die program is wel getoets;
in die lig van die komplekse aard en verskeidenheid moontlike kombinasies, mag enkele probleme egter opduik.
By voorbaat dankie vir u begrip en geduld. Meld asseblief enige probleme aan by
studenterekeninge@sun.ac.za en verskaf soveel moontlik besonderhede.
Hierdie voorlopige verklaring/kwotasie
geld slegs vir persone wat oor Suid-Afrikaanse burgerskap beskik of vir diegene wat in besit is van 'n geldige permanente
verblyfpermit en wat nie 'n sogenaamde "kortkursus" volg nie. Ander internasionale studente moet 'n kwotasie van die Nagraadse en
Internasionale Kantoor aanvra.
neem nie voorvereistes, newevereistes, slaagvoorvereistes, uitsluitingsmodules, vereiste of toelaatbare aantal krediete in ag nie.
Verwys na die Jaarboeke van die fakulteite.
neem nie vorige akademiese rekords in ag nie.
laat nie kwotasie vir meer as een program per geleentheid toe nie, kwotasies vir verskillende programme moet afsonderlik aangevra
word.
bevestig geensinds toelating tot aansoekprogram of plasing tov koshuisinwoning nie.
bied slegs 'n beraamde koste van studie alhoewel daar gepoog word om die bedrae so na as moontlik aan die werklike koste weer te gee.
word aangebied met dien verstande dat die Raad en Senaat van die Universiteit geen aanspreeklikheid aanvaar vir onjuisthede wat in die
inhoud van die verklaring mag voorkom nie. Alle redelike sorg is gedra dat die voorlopige verklaring tersaaklike inligting akkuraat en
volledig weergee.